home new products specials contact us
Book Search
 

Vlam in die Sneeu

Author: Galloway, Francis

Price: R350.00
 


 Categories

Shopping Cart
0 items in your cart
 

Book Details

Immergroen stories oor plante
Author: Dave Pepler
 
Immergroen ontsluit die wondere en geheime van die plantwęreld in woorde en beelde. Dave Pepler se oupa, Boy le Roux, het hom reeds kleintyd in 'n kruiwa saamgestoot veld toe. In die titel deel Pepler sy diep liefde vir plante van sy kinderjare tot nou. Hy vertel stories uit sy eie verlede, maar bring ook die kunste, ons land se geskiedenis en die wetenskap by. Die boeiende versameling oor 25 plante laat die leser met 'n sin van verwondering. Van die essays het in Visi verskyn, terwyl amper die helfte spesiaal vir die titel geskryf is. Daarmee saam is daar ook praktiese wenke oor hoe om elke plantsoort in jou eie tuin te verbou.
 
Price: R 285.00
This website is designed by AfricWell Computing