home new products specials contact us
Book Search
 

Vlam in die Sneeu

Author: Galloway, Francis

Price: R350.00
 


 Categories

Shopping Cart
0 items in your cart
 

Book Details

Marmelade & Moerkoffie
Author: Bernadette Le Roux & Marianne Palmer
 
Langer as 'n eeu al woon die Palmer-familie op die plaas Cranemere in die middel van die uitgestrekte, verlate Groot-Karoo. Op Cranemere het die noodsaaklikheid om volgens die seisoene te kook 'n kosmaaktradisie geslyp waarin die kuns van kreatiewe improvisering altyd seevier, en boonop het elke geslag Palmer-vroue unieke elemente en invloede bygedra tot die Karoogeure wat ons vandag ken. Die resepte in Marmelade & moerkoffie is bymekaargemaak deur vyf geslagte vroue in die Palmer familie, en die resultaat is dat daar in die titel iets vir almal is van die eksotiese tot die bekende. Soek troos in geregte soos tarentaalpastei, nostalgie in 'n potbraaihoender soos dit op die plaas gemaak word, en plesier in die lewendige kleur van 'n poeding wat bestaan uit fyngedrukte granaatpitte met rooswater. Marmelade & moerkoffie is 'n titel oor kos soos dit moet wees - seisoenaal, eenvoudig en propvol geur.
 
Price: R 345.00
This website is designed by AfricWell Computing