home new products specials contact us
Book Search
 

Vlam in die Sneeu

Author: Galloway, Francis

Price: R350.00
 


 Categories

Shopping Cart
0 items in your cart
 

Book Details

Wildsplaasbestuur
Author: J. du P. Bothma
 
Hierdie uitgawe van die titel bevat riglyne vir elke komponent van ekstensiewe wildboerdery. Dit is omvattend herstruktureer en bygewerk om die nuutste beskikbare inligting weer te gee. Daarby is daar etlike nuwe hoofstukke, onder andere oor bemarking, boogjag, groensafari's en nog meer. Die titel is reeds gevestig as die primÍre handleiding vir studente en wildboere. Daarbenewens is dit 'n uitstekende algemene inligtingsbron oor talle wildsoorte in Suid-Afrika
 
Price: R 739.00
This website is designed by AfricWell Computing