home new products specials contact us
Book Search
 

Vlam in die Sneeu

Author: Galloway, Francis

Price: R350.00
 


 Categories

Shopping Cart
0 items in your cart
 

Book Details

Die Karoo Kookboek
Author: Rose Willis
 
Die geur van gebraaide lam, wildspastei, heilsame bredies, koffie en beskuit, of stomende varsgebakte brood, vul elke Karoo-kombuis, waar n ieder en n elk welkom is om in die milde gawes te deel. Die gasvryheid en kos eie aan die Karoo dateer uit die dae toe daar nie hotelle in die omgewing was nie, en inwoners besoekers in hul huise verwelkom het sodat hulle darem die nuus uit minder afgele gebiede kon verneem. Die Karoo-kookboek se versameling resepte versinnebeeld hoe die streek se uiteenlopende gemeenskap inmekaar steek. En gerwyl geregte soos skaapbredie en wildspastei diep in die tradisie gewortel is, is ander, soos beesfilet met ansjovisvulsel of Karoo-oesters met wilde sampioene en rooiwynsous, so modern soos mre heeldag. Die resepte in Die Karoo-kookboek kom almal van mense wat in die Karoo woon (of gewoon het) en lief is vir die streek. Dis warm, gasvrye mense wat graag onthaal en hul resepte deel sodat ander die betowering van di bekoorlike kontrei in hul eie huise kan smaak.
 
Price: R 200.00
This website is designed by AfricWell Computing