home new products specials contact us
Book Search
 

Vlam in die Sneeu

Author: Galloway, Francis

Price: R350.00
 


 Categories

Shopping Cart
0 items in your cart
 

Book Details

Vleisbeesproduksie
Author: Faan Schutte
 
Nou kan jy met die oopslaan van 'n boek jou verwysing van vleisbeesproduksie so uitbou dat dit jou die kundigheid bied om jouself in te grawe as suksesvolle produsent. Hetsy kommersieel of as kleinboer.
Hierdie boek is saamgestel uit van die beste bronne en aangepas om toepaslik te wees vir die boer in Suidelike-Afrika.
Die volgende aspekte word bespreek:
- Raskeuse
- Hantering
- Voeding
- Dieregesondheid
- Seleksie
- Ekonomie.
 
Price: R 250.00
This website is designed by AfricWell Computing