home new products specials contact us
Book Search
 

Vlam in die Sneeu

Author: Galloway, Francis

Price: R350.00
 


 Categories

Shopping Cart
0 items in your cart
 

Book Details

Probleemplante van Suid-Afrika
Author: Clive Bromilow
 
Die eerste volledige, volkleur identifikasiegids tot probleemplante van Suid-Afrika. Hierdie unieke veldgids beskryf meer as 400 onkruidspesies, giilustreer met meer as 450 foto's. Die foto is met sorg geneem om tipiese voorbeelde, uitstaande kenmerke, grootte en skaal aat te toon. Die meegaande teks bevat inligting soos: Algemene Afrikaanse en Engelse name, Oorsprong en ander relevante inligting, Wenke oor beheer tegnieke, Kruidagtige kenmerke en Ekonomiese belang en verspreiding. Verder is daar hoofstukke oor die beheer van onkruide, 'n lys van gewone name van plantfamilies, 'n uitgebreide woordelys en volledige indekse. 'n Moet vir boere, tuiniers, natuurbewaarders en studente.
 
Price: R 169.95
This website is designed by AfricWell Computing