home new products specials contact us
Book Search
 

Vlam in die Sneeu

Author: Galloway, Francis

Price: R350.00
 


 Categories

Shopping Cart
0 items in your cart
 

Book Details

Sasol voŽls van Suider-Afrika 4de uitgawe (Plastiese omhulsel)
Author: Ian Sinclair, Phil Hockey, Warwick Tarboton & Peter Ryan
 
Sasol voels van Suider-Afrika bly die streek se mees omvattend geillustreerde en beproefde veldgids. Hierdie vierde uitgawe is aansienlik verbeter deur die toevoeging van groepinleidings en 'n deeglik hersiene teks, kalenderbalke wat spesies se voorkoms en broeitye toon, 'n afdeling oor 'hoe om die boek te gebruik', sowel as sonogramme wat lastige voelgroepe se roepe weergee. Die herontwerpte plate bevat noukeurige illustrasies, met byskrifte wat onderskeidende sleutelkenmerke aandui. Verspreidingskaarte toon die relatiewe getalrykheid van 'n spesie in die streek en dui ook stand- of trekvoelstatus aan. Hierdie omvattende uitkenningsgids, deur die voorste voelkykkenners geskryf, is onontbeerlik vir elke voelkyker.
 
Price: R 260.00
This website is designed by AfricWell Computing